Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Die Tuinier Tydskrif by Lonehill Trading (PTY) LTD - Available

Die Tuinier Tydskrif

January/February 2026
Magazine

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

Welkom

FLENTERNUUS EN KNIPSELS

BRIEWE

Vra die span • Die lewe gaan oor kitsbevrediging, en gelukkig geld dit ook vir tuinmaak!

TOPSTORIES

’n Nis UITGEKERF • Met die huisverbeterings voltooi, wou die eienaars van hierdie moderne Parkhursthuis ‘n tuin hê wat by die huis asook hul persoonlikhede sou pas.

As die lewe jou suurlemoene gee… • Die 2026 Garden Trends Report is vrygestel, en daar is interessante konsepte wat ons hierdie jaar in ons tuine kan gebruik.

Plant met ’n doel • “In ‘n tyd waarin baie mense oorweldig voel deur wêreldwye uitdagings, bied tuinmaak ‘n manier om net buite jou deur tasbaar en sigbaar iets daaraan te doen.”

Vertel ‘n storie met versamelings van plante en gereedskap

Troeteldiere • Opnames toon dat 70% van tuiniers ook troeteldiere het en dat 87% hul troeteldiere as deel van die gesin beskou, so dit is logies dat troeteldiere in die tuinbeplanning ingesluit word.

Troeteldiermaats • Benewens ons gunstelinge, honde en katte, is daar ‘n verskeidenheid ander baie nuttige troeteldiere.

Nuwe kleure • Die nuwe kleur van die jaar word as kusumi beskryf, wat ‘n Japannese woord is vir ‘n gedempte, subtiele kleur met gryserige tinte wat ‘n sagte en gesofistikeerde voorkoms skep.

WAT OM TE PLANT

Innoverende WATERBESPARENDE TUINE • Soos die behoefte aan waterbesparende en volhoubare tuine groei, neig tuiniers na ‘n wyer reeks veerkragtige plante wat tye van droogte en hoër temperature kan verduur sonder om visuele aantreklikheid in te boet.

Kleur vir jou beddings • Omskep jou tuinbeddings in ‘n kleureskouspel deur ‘n verskeidenheid kleurryke eenjariges te plant. Hierdie een-seisoen-wonders blom vinnig, vul gapings en verskaf onmiddellike vrolikheid met hul lewendige kleure en verskillende teksture. Wees hierdie maand op die uitkyk daarna in jou plaaslike kwekery.

Astrophytum • die sterre van die kaktuswêreld

’n Kombers van kleur • Kombersblomme het intense kleurvolle blomblare met opvallende patrone wat in ‘n madeliefie-agtige blom gerangskik is.

Skakerings van blou • Ons gunstelinge vir die warm somermaande van Januarie en Februarie is ‘Twist Again’ en ‘Blue My Mind’. Ons het baie goeie redes om hulle te kies!

Rankers VIR ALLE KLIMATE • Hulle klim opwaarts oor strukture om vertikale ruimtes te verfraai, die onooglike te kamoefleer, jou vinnig skaduwee en privaatheid te gee, en sommige kan pragtige houerplante wees.

IN DIE KOSTUIN

Skemerkelkies VIR DIE SOMER • Wat ons in die tuin moet kweek, is die kruie, groente en vrugte vir ‘n alkoholiese of niealkoholiese skemerkelkie om geur by te voeg, dit te versier en dit spesiaal te laat lyk. Daar is baie opsies om van te kies, maar hierdie is van die beste.

Mirte • Mirte het ‘n ryk geskiedenis en word dikwels met liefde, skoonheid en ’n nuwe begin geassosieer.

Teken in en wen! • Teken vandag in, en jy staan ’n kans om hierdie fantastiese geskenkpak van Garden te wen.

7 somergroente vir ‘n laekoolhidraat-tuin • Ons hou almal daarvan om ‘n nuwe jaar met ‘n vars benadering tot ons gesondheid te begin, en wat is ‘n beter manier om te begin as met lae-koolhidraatgroente uit die tuin, reg vir ‘n slaai of bygereg.

5 maniere om jou groente te beskerm • In die somer is die groentetuin veral een plek waar jy plae wil vermy. Gate in jou pragtige rooi tamaties...

Formats

  • OverDrive Magazine

subjects

Languages

  • Afrikaans