Sluit aan by die wêreldwye bakgier! Hierdie tydskrif is perfek vir sowel gesoute en groentjie-bakkers, vir ma’s wat binne minute vir die kinders ’n koek aanmekaar wil slaan tot mense wat vir gaste wil bak of selfs hul spogkoeke wil verkoop. Daar’s ’n afdeling oor basiese mengmetodes en elke resep vertel vir jou vooraf hoeveel moeite en tyd dit vereis. Al die klassieke staatmakerkoeke is hier, plus natuurlik verruklike kaaskoeke, sjokoladekoeke, soetkoekies en minikoeke. ’n Hele hoofstuk is aan gesonder koeke met min koolhidrate toegewy – ja, jy kan Franse vanieljekoek geniet terwyl jy jou dieet dophou!daarmee . . . in Huisgenoot WORS is daar altesaam 100 smullekker resepte vir worsgeregte, of dit nou boerewors, varkworsies, kaasworsies of Weense, Russiese, Duitse of Italiaanse worse is! Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, het ook haar eie keuse van moderne worsrolletjies ingesluit. Kry jou eksemplaar nou!
- Most popular
- Get Your Comics!
- Duke Classics
- The Great Outdoors
- Unwrap Holiday Reading
- It Is a Truth Universally Acknowledged
- Did You Miss Me?
- See all ebooks collections
- Recently Added Audiobooks
- All Audiobooks
- Quick Listens
- Full Cast Audiobooks
- Family Road Trip Listening (OD Max)
- Audiobooks narrated by Simon Vance
- Audiobooks narrated by Scott Brick
- Audiobooks narrated by Julia Whelan
- The Great Outdoors
- Unwrap Holiday Reading
- Exceed Your Reading Goal
- It Is a Truth Universally Acknowledged
- Did You Miss Me?
- See all audiobooks collections